What are you looking for today?

You don't need to fill in all the text boxes below... just what's most important for you.  For advanced searches (price, amenities, etc) click here

Marina Point Port Owen

 
0.0 (0)
Berg River
Close to the beach
Harbour 3
Cheers
Easterly View
Marina 2
Laaiplek Hotel
Marina
Playing
Pool Table
Room 1
Room 2 View
Room 3

Location

Port Owen Drive

Price range - complete one of the options

Rates/unit
R1500 - R3000

About the establishment

General facilities & services
  • Air-conditioning
  • Braai
  • Child-friendly
  • Credit cards accepted
  • Restaurant/bar
  • Secure parking
  • Self-catering facilities
Activities offered
  • Bird-watching
  • Boat rides
  • Canoeing
  • Fishing
Getting there/ what's nearby
Beach nearby

Located on the water's edge in the Marina with jetty. Enjoy stunning sunsets over the Marina. Close to the beach and great restaurants

Marina Point is 'n vakansiehuis aan die oewer van die marina in Port Owen. Die huis het sy eie jetty met direkte toegang tot die waterweë in die kompleks.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, waarvan een en suite is.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen en daar is ook 'n opwaskamer. Die leefarea het 'n etenstafel wat in 'n pool-tafel omskep kan word en bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die marina.

Gaste kan lekker op die rivier bootry, voëlkyk, roei in die waterweë, swem by die nabygeleë strande en vaar op 'n seiljag



Map

Swap Start/End

User reviews

There are no user reviews for this listing.
Already have an account? or Create an account